YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 14:33

SPREUKE 14:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wysheid rus in die hart van die verstandige, word selfs rugbaar te midde van die dwase.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:33 Bybel vir almal (ABA)

Wysheid pas by 'n verstandige mens, maar 'n dwaas weet niks van wysheid nie.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wysheid rus in die hart van die verstandige, word selfs rugbaar te midde van die dwase.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

In 'n verstandige gemoed pas die wysheid goed in; by dwaasheid is dit nie tuis nie.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In die hart van 'n verstandige rus wysheid; selfs onder dwase is dit bekend.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wysheid rus in die hart van hom wat verstand het, maar wat in die midde van die dwase is, word bekend gemaak.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:33 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige koester wysheid. Dommes dink nie eens daaraan hoe om reg te leef nie.

Deel
Lees SPREUKE 14

SPREUKE 14:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wysheid vloei voort uit ’n verstandige hart, ook as iemand tussen dwase beweeg, kom dit na vore.

Deel
Lees SPREUKE 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's