SPREUKE 14:25
SPREUKE 14:25 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n getuie die waarheid praat, dan red hy mense se lewens, maar wanneer 'n getuie aanhou om leuens te vertel, dan maak hy alles vals.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Betroubare getuie red lewens, maar hy wat leuens uitstrooi, is bedrog.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Betroubare getuie red lewens; die een wat leuens kwytraak, maak alles vals.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Betroubare getuie red lewens, maar wie leuens uitryg, is bedrieglik.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Ware getuie red siele, maar 'n bedrieglike getuie spreek leuens.
Deel
Lees SPREUKE 14