SPREUKE 13:8
SPREUKE 13:8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand ryk is, dan moet hy homself miskien loskoop, maar niemand sê dat 'n arm mens iets moet betaal nie.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die losprys vir die lewe van 'n man is sy rykdom, maar die arme hoor geen dreigement nie.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met sy rykdom moet 'n ryk man hom soms loskoop; 'n arm man kom nie in so 'n gevaar nie.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die losprys vir die lewe van 'n man is sy rykdom, maar 'n arme hoor nie sulke dreigemente nie.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die losprys van 'n man se lewe is sy rykdom, maar die arme luister nie na teregwysing nie.
Deel
Lees SPREUKE 13