SPREUKE 13:25
SPREUKE 13:25 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat reg lewe, het meer as genoeg kos om te eet, mense wat verkeerd doen, bly altyd honger.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die regverdige eet totdat hy versadig is; maar die maag van die goddelose ly gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige het meer as genoeg om te eet; goddelose mense bly honger.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Regverdige eet tot sy honger gestil is, maar die maag van goddeloses bly leeg.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige eet tot versadiging van sy siel, maar die maag van die goddelose sal gebrek hê.
Deel
Lees SPREUKE 13