SPREUKE 13:20
SPREUKE 13:20 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy saam met wyse mense lewe, dan kry jy self wysheid, wanneer jy vir dwase mense wil sorg, dan word jy ook sleg.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid; wie hom met dwase ophou, word self sleg.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie met wyses saamgaan, sal wys word, maar wie met dwase meng, word benadeel.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat met wyse mense wandel, sal wys wees, maar 'n metgesel van dwase sal vernietig word.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:20 Die Boodskap (DB)
Wie dikwels in die geselskap van gelowiges is, leer self ook met die tyd om reg op te tree. Wie altyd net met ligsinniges en ongelowiges meng se lewe is leeg.
Deel
Lees SPREUKE 13