SPREUKE 11:3
SPREUKE 11:3 Bybel vir almal (ABA)
Eerlike mense hou aan om reg te lewe, mense wat ontrou is, sterf omdat hulle skelm is.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle 'n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die onkreukbaarheid van opregtes lei hulle, maar die verdorwenheid van verraderlikes vernietig hulle.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die opregtheid van die opregtes sal hulle lei, maar die verkeerdheid van die oortreders sal hulle vernietig.
Deel
Lees SPREUKE 11