SPREUKE 11:15
SPREUKE 11:15 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal sleg gaan met 'n persoon wat borg staan vir iemand, 'n persoon wat nie wil borg staan nie, is veilig.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Baie sleg word iemand behandel as hy vir 'n ander borg gestaan het; maar hy wat haat wie die handslag gee, is veilig.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan sleg met hom wat vir iemand borg staan; die man wat weier om borg te staan, is veilig.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Iemand sal beslis skade ly wanneer hy vir 'n vreemde borg staan; wie 'n weersin het in die gee van handdrukke, is veilig.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat borg is vir 'n vreemdeling, sal daarvoor slim wees; en hy wat borg haat, is seker.
Deel
Lees SPREUKE 11