SPREUKE 11:14
SPREUKE 11:14 Die Boodskap (DB)
Waar kennis van die lewe ontbreek, gaan ’n volk onder. ’n Goeie regering se krag lê in sy kundige leiers.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Bybel vir almal (ABA)
'n Volk sal 'n oorlog verloor wanneer mense nie goed dink voordat hulle die oorlog begin nie, maar wanneer daar baie raadgewers is, dan sal hulle wen.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As daar nie goeie oorleg is nie, val 'n volk; maar in die veelheid van raadgewers is redding.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sonder oorwoë leiding val 'n volk; die redding lê in baie raadgewers.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sonder leierskap val 'n volk, maar oorwinning lê by baie raadgewers.
Deel
Lees SPREUKE 11