SPREUKE 10:8
SPREUKE 10:8 Bybel vir almal (ABA)
'n Verstandige mens doen wat ander mense vir hom sê om te doen, maar 'n dwaas hou aan om te praat totdat hy sterf.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat wys van hart is, neem die gebooie aan, maar hy wat dwaas van lippe is, kom tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens met verstand aanvaar bevele. Wie aanhou onsin praat, kom tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie 'n wyse hart het, aanvaar gebooie; maar wie dwase lippe het, kom tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wyse van hart sal gebooie ontvang, maar 'n gekwetter dwaas sal val.
Deel
Lees SPREUKE 10