SPREUKE 10:5
SPREUKE 10:5 Bybel vir almal (ABA)
'n Kind wat in die somer die koring-oes bymekaarmaak, is verstandig. 'n Kind wat slaap wanneer hy die koring moet afsny, sal niks hê nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat in die somer wegbêre, is 'n verstandige seun; hy wat vas slaap in die oestyd, is 'n seun wat skande maak.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die verstandige mens samel sy oes in as dit ryp is; 'n mens wat die oestyd deur slaap, verdien veragting.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie in die somer versamel, is 'n verstandige seun; wie in die oestyd vas slaap, is 'n seun wat skande maak.
Deel
Lees SPREUKE 10