SPREUKE 10:1
SPREUKE 10:1 Bybel vir almal (ABA)
Spreuke van Salomo. 'n Pa en 'n ma is bly as hulle kinders wysheid het, maar hulle is hartseer as hulle kinders dwase is.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE spreuke van Salomo. 'n Wyse seun verbly die vader, maar 'n dwase seun is 'n bekommernis vir sy moeder.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Spreuke van Salomo. 'n Wyse seun maak sy vader en moeder bly; 'n dwase seun maak hulle hartseer.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Spreuke van Salomo. 'n Wyse seun verheug sy vader, maar 'n dwase seun doen sy moeder verdriet aan.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die spreuke van Salomo. 'n Wyse seun verbly 'n vader, maar 'n dwase seun is die swaarkry van sy moeder.
Deel
Lees SPREUKE 10