FILIPPENSE 4:23
FILIPPENSE 4:23 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal.
FILIPPENSE 4:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
FILIPPENSE 4:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die genade van die Here Jesus •Christus bly met julle gees!
FILIPPENSE 4:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal. Amen. (Aan die Filippense geskryf uit Rome, deur Epafroditus.)