FILIPPENSE 2:5,11
FILIPPENSE 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dink en doen soos Christus Jesus gedink en gedoen het
Filippense 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Ja, al die mense sal sê hulle glo dat Jesus Christus die Here is, en so sal hulle vir God die Vader prys.
FILIPPENSE 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.
FILIPPENSE 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.
FILIPPENSE 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was
FILIPPENSE 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
en elke tong sou erken: “Jesus Christus is Here!” tot eer van God die Vader.
FILIPPENSE 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat dan die gesindheid wat daar in Christus Jesus was, ook in julle wees
Filippense 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en elke tong sal bely, “Jesus Christus is die Here!” tot eer van God die Vader.
FILIPPENSE 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hierdie gesindheid in julle wees wat ook in Christus Jesus was
Filippense Filippense 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dat elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot eer van God die Vader.
FILIPPENSE 2:5 Die Boodskap (DB)
Julle moet Christus Jesus se voorbeeld volg. Soos Hy oor dinge gedink en gevoel het, so moet julle ook daaroor dink en voel. Laat ek verduidelik wat ek bedoel.
Filippense 2:11 Die Boodskap (DB)
Hulle almal sal met oortuiging vir mekaar sê: “Jesus Christus is die Here.” So sal almal ook besef hoe groot en belangrik God die Vader is.


