FILIPPENSE 2:5
FILIPPENSE 2:5 Die Boodskap (DB)
Julle moet Christus Jesus se voorbeeld volg. Soos Hy oor dinge gedink en gevoel het, so moet julle ook daaroor dink en voel. Laat ek verduidelik wat ek bedoel.
FILIPPENSE 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dink en doen soos Christus Jesus gedink en gedoen het
FILIPPENSE 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.
FILIPPENSE 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was
FILIPPENSE 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat dan die gesindheid wat daar in Christus Jesus was, ook in julle wees
FILIPPENSE 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hierdie gesindheid in julle wees wat ook in Christus Jesus was