NUMERI 6:25-26
NUMERI 6:25-26 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is naby jou en Hy is genadig vir jou, Die Here doen wat jy vra en Hy laat dit goed gaan met jou.
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:25-26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:25-26 Afrikaans 1983 (AFR83)
die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:25-26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees. Mag die HERE sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee.’ ”
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:25-26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees. Die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Deel
Lees NUMERI 6