NUMERI 35:34
NUMERI 35:34 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie die land waar julle woon, onrein laat word nie. Dit is die land waar Ek self ook woon, want Ek woon tussen die Israeliete.”
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy mag die land waar julle in woon, nie verontreinig nie, omdat Ek daarin woon; want Ek, die HERE, woon in die midde van die kinders van Israel.
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moenie die land waarin julle bly en waar Ek teenwoordig is, onrein maak nie, want Ek, die Here, is teenwoordig by die Israeliete.”
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle mag nie die land waarin julle woon, waarin Ek ook vertoef, verontreinig nie; want Ek, die HERE, vertoef tussen die Israeliete.’ ”
Deel
Lees NUMERI 35NUMERI 35:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verontreinig dan nie die land waarin julle sal woon waarin Ek woon nie, want Ek, die HERE, woon onder die kinders van Israel.
Deel
Lees NUMERI 35