NUMERI 14:8
NUMERI 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die Here ons goedgesind is, sal Hy ons na hierdie land toe bring en dit aan ons gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:8 Bybel vir almal (ABA)
As die Here goed is vir ons, dan sal Hy ons in hierdie land bring en Hy sal dit vir ons gee. Dit is 'n land waar daar baie melk en heuning is.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die HERE 'n welbehae in ons het, sal Hy ons in hierdie land inbring en dit aan ons gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die HERE ons goedgesind is, sal Hy ons in hierdie land inneem en dit vir ons gee – 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die HERE 'n welbehae in ons het, dan sal Hy ons in hierdie land bring en dit aan ons gee; 'n land wat oorloop van melk en heuning.
Deel
Lees NUMERI 14