NUMERI 13:33
NUMERI 13:33 Bybel vir almal (ABA)
Ons het ook reuse daar gesien. Ons het soos sprinkane gevoel voor hulle, hulle het miskien gedink ons lyk so klein soos sprinkane.” Die reuse is die voorvaders van die Enak-mense.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons het daar ook die reuse gesien, die kinders van Enak, van die reuse afkomstig; en ons was soos sprinkane in ons oë; so was ons ook in hulle oë.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het daar ook die reuse gesien. Die Enakiete stam van hulle af. Ons was soos sprinkane in ons eie oë, en so was ons ook in hulle oë.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar het ons reuse gesien.” Die Enakiete stam uit die reuse. “Ons was in ons eie oë soos koringkrieke; ons was soos muggies in hulle oë.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar het ons die reuse gesien, die seuns van Enak, wat uit die reuse kom; en ons was in ons eie oë soos sprinkane, en so was ons ook in hulle oë.
Deel
Lees NUMERI 13