NUMERI 13:28
NUMERI 13:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die mense wat in die land woon, is sterk, en die stede is versterk en baie groot. Ons het ook die nasate van Enak daar gesien.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:28 Bybel vir almal (ABA)
Maar daar is 'n probleem: Die mense wat in die land woon, is sterk en hulle woon in groot stede wat sterk mure het. Ons het ook Enak-mense daar gesien.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die volk wat in die land woon, is sterk, en die stede is versterk en baie groot; en ons het daar ook die kinders van die Enakiete gesien.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die volk wat in die land woon, is egter baie sterk. Die stede is versterk en baie groot. Ons het ook afstammelinge van die Enakiete daar gesien.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die volk wat in die land woon, word sterk, en die stede is ommuur en baie groot; en ons het ook die kinders van Enak daar gesien.
Deel
Lees NUMERI 13