NAHUM 3:7
NAHUM 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat jou sien, sal weggaan van jou en sê: ‘Nineve is verwoes!’ Niemand sal daaroor jammer wees nie. Ek kry niemand wat jou kan troos nie.
Deel
Lees NAHUM 3NAHUM 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat elkeen wat jou sien, van jou af sal wegvlug en sê: Verwoes is Ninevé! Wie sal met haar medelyde hê? Waar sal ek troosters vir jou gaan soek?
Deel
Lees NAHUM 3NAHUM 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
dat elkeen wat jou sien, van jou af sal padgee en sê: “Nineve is verwoes! Wie is daar wat hom jammer kry? Waar sal ek gaan soek na mense wat jou kan troos?”
Deel
Lees NAHUM 3NAHUM 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal elkeen wat jou sien, van jou af wegvlug en sê, ‘Nineve is verwoes! Wie sal meegevoel met haar hê? Waar sal ek iemand kry wat jou kan troos? ’ ”
Deel
Lees NAHUM 3NAHUM 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit sal gebeur dat almal wat na jou kyk, van jou af sal vlug en sê: Nineve is verwoes; wie sal haar betreur? waar sal ek vir jou troosters soek?
Deel
Lees NAHUM 3