NAHUM 1:7
NAHUM 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is goed. Hy help mense wanneer dit sleg gaan met hulle en Hy is bekommerd oor almal wat vra dat Hy hulle moet beskerm.
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is goed, 'n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil.
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is goed, Hy is 'n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil.
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is goed, 'n toevlugsoord in tye van bedreiging. Hy sorg vir wie by Hom skuil
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God is die HERE, 'n veilige vesting in die dag van benoudheid; en Hy ken die wat op Hom vertrou.
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:7 Die Boodskap (DB)
Die Here is goed. As swaar tye kom, is ’n mens veilig by Hom. Hy sorg vir mense wat wys dat hulle Hom vertrou.
Deel
Lees NAHUM 1