NAHUM 1:13
NAHUM 1:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal julle nou vrymaak. Nineve sal nie meer regeer oor julle nie.”
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar nou sal Ek sy juk van jou af verbreek en jou stroppe stukkend ruk.)
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek breek nou die juk wat op jou is, Ek vernietig die bande wat jou bind.
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom gaan Ek sy juk breek wat op jou rus, jou stroppe gaan Ek aan stukke ruk.”
Deel
Lees NAHUM 1NAHUM 1:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want nou sal Ek sy juk van jou afbreek en jou boeie stukkend breek.
Deel
Lees NAHUM 1