YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NAHUM 1:1

NAHUM 1:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir Nahum gewys wat Hy met die stad Nineve wil doen. Nahum het van die stad Elkos gekom. Die Here het gesê Hy sal Nineve straf.

Deel
Lees NAHUM 1

NAHUM 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

GODSPRAAK oor Ninevé. Die boek van die gesig van Nahum, die Élkosiet.

Deel
Lees NAHUM 1

NAHUM 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Uitspraak teen Nineve. Die boek waarin die openbaring wat Nahum die Elkosiet ontvang het, opgeteken is.

Deel
Lees NAHUM 1

NAHUM 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Profesie oor Nineve. Boek van die openbaring aan Nahum, die Elkosiet.

Deel
Lees NAHUM 1

NAHUM 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die las van Nineve. Die boek van die gesig van Nahum, die Elkosiet.

Deel
Lees NAHUM 1

NAHUM 1:1 Die Boodskap (DB)

Die Here se straf oor Nineve. Nahum kom van die dorp Elkos af. Wat nou volg, is wat die Here wou hê hy vir Juda moes sê.

Deel
Lees NAHUM 1

NAHUM 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die profesie wat volg aangaande Nineve, het Nahum in ’n visioen ontvang. Nahum was van Elkos afkomstig.

Deel
Lees NAHUM 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's