MARKUS 9:21
MARKUS 9:21 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir die seun se pa gevra: “Van wanneer kom die onrein gees in jou seun?” Die pa het gesê: “Vandat hy klein was.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop vra Hy sy vader: Hoe lank is dit al dat dit hom oorgekom het? En hy sê: Van sy kindsdae af
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vir die pa gevra: “Hoe lank is dit al dat dit hom oorkom?”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het die vader gevra: “Hoe lank gebeur dit al met hom?” Hy het geantwoord: “Van kleins af.
Deel
Lees MARKUS 9