MARKUS 8:4
MARKUS 8:4 Bybel vir almal (ABA)
Jesus se dissipels het vir Hom gevra: “Waar sal ons genoeg brood kry vir al die mense? Ons is ver van 'n stad, hier woon niemand nie.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy dissipels antwoord Hom: Waarvandaan sal 'n mens hulle hier in die woestyn kan versadig met brood?
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die dissipels sê vir Hom: “Waar sal 'n mens in hierdie verlatenheid genoeg brood vir hulle kan kry?”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy dissipels het Hom egter geantwoord: “Waar in hierdie verlate plek sal mens brood kan kry om hulle te versadig?”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy dissipels antwoord Hom: Waarvandaan kan iemand hierdie manne hier in die woestyn met brood versadig?
Deel
Lees MARKUS 8