MARKUS 6:43
MARKUS 6:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het nog twaalf mandjies vol bymekaargemaak van die stukke brood en die vis.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:43 Bybel vir almal (ABA)
Toe die mense klaar geëet het, het die dissipels twaalf mandjies vol stukkies brood en vis opgetel wat oorgebly het.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle het van die brokstukke twaalf mandjies vol opgetel, en van die visse.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het twaalf mandjies vol van die stukke brood en van die vis wat oorgebly het, opgetel.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het twaalf mandjies vol van die brokstukke en van die visse opgetel.
Deel
Lees MARKUS 6