MARKUS 6:40
MARKUS 6:40 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het gaan sit. In party groepe was daar 100 mense, en in ander groepe was daar 50 mense.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het gaan sit in groepe van honderd en van vyftig.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mense het in groepe van honderd en in groepe van vyftig gaan sit.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het in groepe van honderd en van vyftig gaan sit.
Deel
Lees MARKUS 6MARKUS 6:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het in geledere gaan sit, by honderde en by vyftig.
Deel
Lees MARKUS 6