MARKUS 5:36
MARKUS 5:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het egter met die een oor gehoor wat daar gesê word, en Hy sê toe vir die raadslid van die sinagoge: “Moet jou nie ontstel nie. Bly maar net glo!”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:36 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gehoor wat hulle gesê het, maar Hy het vir Jaïrus gesê: “Jy moet ophou bang wees, jy moet aanhou glo.”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Moenie vrees nie; glo net.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het egter in die verbygaan gehoor toe die berig oorgedra word, en sê toe vir die leier van die sinagoge: “Moenie ontsteld wees nie – glo net!”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Wees nie bevrees nie, glo net.
Deel
Lees MARKUS 5