MARKUS 4:27
MARKUS 4:27 Bybel vir almal (ABA)
en dan in die aand gaan slaap en in die oggend opstaan. Die saad begin groei en die plante word groter. Die man weet nie hoe dit gebeur nie.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die saad spruit uit en word groot — hoe, weet hy self nie.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gaan slaap en staan op, dag na dag, en die saad ontkiem en groei – hóé weet hy self nie.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en nag ná nag gaan slaap, en dag ná dag opstaan, en die saad ontkiem en groei – hoe, weet hy self nie.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en sou slaap en nag en dag opstaan, en die saad sou opspring en opgroei, hy weet nie hoe nie.
Deel
Lees MARKUS 4