MARKUS 3:28
MARKUS 3:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Ek verseker julle, elke sonde, ja, selfs elke lastering wat mense uitspreek, sal hulle vergewe word
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:28 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: God sal mense vergewe wanneer hulle sonde doen en sleg praat van iemand.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar Ek sê vir julle, al die sondes sal die mensekinders vergewe word en al die lasteringe wat hulle mag uitgespreek het
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dit verseker Ek julle: Alles sal die mense vergewe kan word, al die sondige lastertaal wat hulle praat.
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
•Amen, Ek sê vir julle: Alle sondes en lasteringe wat mense ook al uitgespreek het, sal hulle vergewe word
Deel
Lees MARKUS 3