MARKUS 16:7
MARKUS 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar gaan sê julle vir sy dissipels, Petrus ingesluit: Hy gaan julle solank vooruit na Galilea toe. Julle sal Hom dáár sien soos Hy vir julle gesê het.”
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:7 Bybel vir almal (ABA)
Gaan sê vir sy dissipels en vir Petrus: ‘Jesus gaan voor julle na Galilea, en julle moet ook gaan. Julle sal Hom daar sien. Dit is soos Hy vir julle gesê het.’ ”
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar gaan sê vir sy dissipels en vir Petrus dat Hy voor julle uit gaan na Galiléa. Daar sal julle Hom sien soos Hy vir julle gesê het.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar gaan sê vir sy dissipels en in die besonder vir Petrus: Hy gaan julle vooruit na Galilea toe. Daar sal julle Hom sien soos Hy vir julle gesê het.”
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar gaan sê vir sy dissipels en vir •Petrus, ‘Hy gaan voor julle uit na Galilea. Daar sal julle Hom sien, soos Hy vir julle gesê het.’ ”
Deel
Lees MARKUS 16