MARKUS 16:17
MARKUS 16:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal bose geeste in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:17 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat glo, sal wonderwerke kan doen: Hulle sal my Naam gebruik om duiwels uit te jaag en hulle sal nuwe tale kan praat.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volgende wondertekens sal voorkom by dié wat glo: in my Naam sal hulle bose geeste uitdrywe; in ander tale sal hulle praat
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie tekens sal hulle wat tot geloof gekom het, vergesel: In my Naam sal hulle demone uitdryf, in nuwe tale praat
Deel
Lees MARKUS 16