MARKUS 15:7
MARKUS 15:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Een van die destydse gevangenes was Barabbas. Hy was saam met ander veroordeel weens ’n moord wat hulle tydens ’n opstand gepleeg het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:7 Bybel vir almal (ABA)
Een van die mense in die tronk was Barabbas. Hy was daar saam met ander mense. Hulle het mense opstandig gemaak teen die regering en hulle het 'n man vermoor.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar was 'n sekere Barábbas wat met mede-oproermakers in die gevangenis was; en hulle het in die opstand 'n moord begaan.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was 'n man met die naam Barabbas in die tronk saam met ander opstandelinge. Hulle het tydens die opstand moord gepleeg.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was 'n man met die naam Barabbas, wat gevange geneem is saam met die rebelle wat moord gepleeg het tydens 'n opstand.
Deel
Lees MARKUS 15