MARKUS 11:6
MARKUS 11:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle antwoord hul soos Jesus beveel het. Toe laat hulle hul begaan.
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:6 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het die mense geantwoord soos Jesus gesê het, en die mense het hulle nie gekeer nie.
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het hulle geantwoord soos Jesus gesê het. Daarna het die mense hulle laat begaan.
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het hulle toe geantwoord soos Jesus beveel het, en die mense het hulle laat begaan.
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het vir hulle gesê net soos Jesus beveel het; en hulle het hulle laat gaan.
Deel
Lees MARKUS 11