MARKUS 10:20
MARKUS 10:20 Bybel vir almal (ABA)
Die man het vir Jesus gesê: “Meneer, vandat ek klein was, het ek alles gedoen wat God se wette sê.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy antwoord en sê vir Hom: Meester, al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Meneer,” sê hy vir Hom, “dit alles het ek van my kinderdae af nagekom.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hy antwoord Hom: “Meester, al hierdie dinge het ek van jongs af nagekom.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy antwoord en sê vir hom: Meester, dit alles het ek onderhou van my jeug af.
Deel
Lees MARKUS 10