MARKUS 10:2
MARKUS 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het ook Fariseërs gekom, en om Hom op die proef te stel, het hulle Hom gevra: “Mag 'n man van sy vrou skei?”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:2 Bybel vir almal (ABA)
Party Fariseërs het na Hom toe gekom. Hulle wou hê Jesus moes iets sê wat vir Hom probleme kan gee. Hulle het vir Hom gevra: “Mag 'n man skei van sy vrou?”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe kom die Fariseërs na Hom; en, om Hom te versoek, stel hulle Hom die vraag of dit 'n man geoorloof is om van sy vrou te skei?
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het ook Fariseërs gekom, en om Hom op die proef te stel, het hulle Hom gevra: “Mag 'n man van sy vrou skei?”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar het ook •Fariseërs nader gekom en, om Hom te toets, gevra of dit vir 'n man toelaatbaar is om van sy vrou te skei.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe kom die Fariseërs na Hom en vra Hom: Is dit 'n man geoorloof om van sy vrou te skei? hom verlei.
Deel
Lees MARKUS 10