MARKUS 10:18
MARKUS 10:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir hom gesê: “Hoekom sê jy Ek is goed? Net God is goed, niemand anders nie.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, naamlik God.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop sê Jesus vir hom: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe God alleen.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hom geantwoord: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, en dit is God!
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus sê vir hom: Waarom noem jy My goed? daar is niemand goed nie, behalwe een, dit is God.
Deel
Lees MARKUS 10