MARKUS 1:17
MARKUS 1:17 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir hulle: “Kom hier, kom saam met My, Ek sal julle lewens verander: Julle sal nog vissermanne wees, maar julle sal nie meer visse vang nie, julle sal mense bymekaarmaak vir God.”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal maak dat julle vissers van mense word.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het toe vir hulle gesê: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê toe vir hulle: “Volg My, en Ek sal julle vissers van mense laat word.”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
Deel
Lees MARKUS 1