MATTEUS 8:34
MATTEUS 8:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hele dorp het Jesus tegemoet gegaan, en toe hulle Hom sien, het hulle Hom ernstig versoek om hulle gebied te verlaat.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:34 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense van die stad het na Jesus toe gegaan om Hom te ontmoet. Toe hulle vir Jesus sien, het hulle vir Hom gesoebat om weg te gaan van hulle plek.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En kyk, die hele stad het uitgekom, Jesus tegemoet; en toe hulle Hom sien, smeek hulle dat Hy uit hulle gebied moet weggaan.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En kyk, die hele dorp het uitgegaan om Jesus te ontmoet; en toe hulle Hom sien, het hulle Hom gesmeek om uit hulle gebied weg te gaan.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En kyk, die hele stad het uitgegaan Jesus tegemoet; en toe hulle Hom sien, het hulle Hom gesmeek dat Hy van hulle grondgebied af moes vertrek.
Deel
Lees MATTEUS 8