MATTEUS 6:27
MATTEUS 6:27 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal niks help as julle bekommerd is nie. Dit sal julle nie langer laat lewe nie, nie een uur langer nie.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie tog onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg?
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng?
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie van julle kan deur hom te bekommer, een el by sy lewe voeg?
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie van julle kan deur nadenke een el by sy lengte voeg?
Deel
Lees MATTEUS 6