MATTEUS 6:11-12
MATTEUS 6:11-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gee ons die porsie brood wat ons vir vandag nodig het. En vergeef ons ons sondeskuld soos ons ook óns skuldenaars vergewe het.
MATTEUS 6:11-12 Bybel vir almal (ABA)
Gee vir ons vandag die kos wat ons vandag nodig het. En vergewe ons alles wat ons verkeerd gedoen het teen U, soos ons ook ander mense vergewe wat verkeerd gedoen het teen ons.
MATTEUS 6:11-12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe
MATTEUS 6:11-12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree
MATTEUS 6:11-12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee ons vandag ons daaglikse brood. En vergeef ons ons skulde, soos ook ons hulle vergeef wat teenoor ons skuldig staan.
MATTEUS 6:11-12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee ons vandag ons daaglikse brood. En vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
MATTEUS 6:11-12 Die Boodskap (DB)
Gee ons vandag genoeg om van te leef. Vergeef ons waar ons nie doen wat U van ons vra nie, net soos ons ander mense vergeef wat nie reg teenoor ons optree nie.