MATTEUS 6:10
MATTEUS 6:10 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat die tyd moet kom wanneer almal sal weet U is Koning. Ons bid dat al die mense op die aarde sal doen wat U wil hê hulle moet doen, soos die engele in die hemel dit doen.
MATTEUS 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde
MATTEUS 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
MATTEUS 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde.
MATTEUS 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat u koninkryk kom. Laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
MATTEUS 6:10 Die Boodskap (DB)
Laat u nuwe wêreld tog gou aanbreek. Almal in die hemel doen wat U sê. Gee dat almal hier op die aarde ook doen wat U wil hê.