MATTEUS 4:2
MATTEUS 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:2 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het 40 dae en 40 nagte lank niks geëet nie. Hy het toe honger geword.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Veertig dae en veertig nagte lank het Hy gevas, en later honger geword.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat hy veertig dae en veertig nagte gevas het, was hy daarna honger.
Deel
Lees MATTEUS 4