MATTEUS 27:8
MATTEUS 27:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom word daardie grond tot vandag toe Bloedgrond genoem.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit is waarom daardie stuk grond nog steeds Bloedgrond genoem word.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:8 Bybel vir almal (ABA)
Daarom noem die mense daardie stuk grond vandag nog “Bloedgrond.”
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom is dié stuk grond genoem Bloedgrond, tot vandag toe.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie stuk grond word tot vandag toe nog Bloedgrond genoem.
Deel
Lees MATTEUS 27