MATTEUS 27:23
MATTEUS 27:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy vra: “Watter kwaad het hy dan gedoen?” Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!”
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:23 Bybel vir almal (ABA)
Pilatus het gevra: “Wat het hy verkeerd gedoen?” Maar die mense het aangehou om baie hard te skree: “Kruisig hom!”
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die goewerneur sê: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Maar hulle skreeu nog harder en sê: Laat Hom gekruisig word!
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gevra: “Maar watter kwaad het hy dan gedoen?” Hulle het egter nog harder geskreeu: “Laat Hy gekruisig word!”
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die goewerneur sê: Waarom, watter kwaad het hy gedoen? Maar hulle het nog meer uitgeroep en gesê: Laat Hom gekruisig word.
Deel
Lees MATTEUS 27