MATTEUS 26:2
MATTEUS 26:2 Bybel vir almal (ABA)
“Julle weet dit is oor twee dae Paasfees. God gee My, die Seun van die mens, vir die mense sodat hulle My kan kruisig.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle weet dat oor twee dae die pasga kom, dan word die Seun van die mens oorgelewer om gekruisig te word.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle weet dat dit oor twee dae paasfees is. Dan word die Seun van die mens oorgelewer om gekruisig te word.”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Julle is bewus daarvan dat die Pasga oor twee dae plaasvind, en dat die •Seun van die Mens oorgelewer gaan word om gekruisig te word. ”
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle weet dat na twee dae die fees van die pasga is, en die Seun van die mens word oorgelewer om gekruisig te word.
Deel
Lees MATTEUS 26