MATTEUS 25:16
MATTEUS 25:16 Die Boodskap (DB)
“Dadelik, sonder om op hom te laat wag, het die een met sy vyf bondels geld daarmee aan die werk gespring. Die geld het geleidelik vermeerder en tien bondels geld geword.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:16 Bybel vir almal (ABA)
Die slaaf wat vyf talente gekry het, het dadelik gegaan en hy het daarmee baie dinge gaan koop en verkoop en hy het nog vyf ander talente bygekry.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die een wat die vyf talente ontvang het, het daarmee gaan werk en vyf ander talente gewin.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, het dadelik daarmee gaan werk en 'n wins gemaak van nog vyf.
Deel
Lees MATTEUS 25MATTEUS 25:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het die man wat die vyf talent ontvang het, daarmee gaan woeker en 'n wins van nog vyf gemaak.
Deel
Lees MATTEUS 25