MATTEUS 24:44
MATTEUS 24:44 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet julle ook altyd gereed wees, want Ek, die Seun van die mens, sal kom wanneer julle dit nie verwag nie.”
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om dieselfde rede moet julle ook altyd gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie.”
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:44 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom moet julle gereed wees, want die Seun van die Mens kom op 'n tyd wanneer julle dit nie verwag nie.”
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:44 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, wees julle ook gereed, want op 'n uur as julle dit nie dink nie, kom die Seun van die mens.
Deel
Lees MATTEUS 24