MATTEUS 23:33
MATTEUS 23:33 Bybel vir almal (ABA)
Julle is soos slange, soos 'n klomp adders! Wie het vir julle gesê julle kan vlug sodat God julle nie sal straf in die hel nie?
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle slange, addergeslag! Hoe sal julle ontkom aan die straf in die hel?
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Slange, addergeslag! Hoe sal julle die oordeel van die Gehenna ontvlug?
Deel
Lees MATTEUS 23MATTEUS 23:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Slange, addergeslag, hoe kan julle die verdoemenis van die hel ontvlug?
Deel
Lees MATTEUS 23