MATTEUS 16:1
MATTEUS 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die •Fariseërs en •Sadduseërs het toe nader gekom om Hom te toets, en Hom gevra om vir hulle 'n teken uit die hemel te wys.
MATTEUS 16:1 Bybel vir almal (ABA)
Fariseërs en Sadduseërs het na Jesus toe gekom om Hom te toets en te kyk wat Hy doen. Daarom het hulle Hom gevra om vir hulle 'n wonderteken te wys wat van God kom.
MATTEUS 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle 'n teken uit die hemel te laat sien.
MATTEUS 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Fariseërs en die Sadduseërs het gekom om Jesus op die proef te stel. Hulle het Hom gevra om vir hulle as teken uit die hemel 'n wonder te doen.
MATTEUS 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die •Fariseërs en •Sadduseërs het toe nader gekom om Hom te toets, en Hom gevra om vir hulle 'n teken uit die hemel te wys.
MATTEUS 16:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die Fariseërs het ook saam met die Sadduseërs gekom en Hom versoek om aan hulle 'n teken uit die hemel te toon.